
Meet the Owners
André & Engela Diedericks
The Heart Behind Cheree
At the Center of
Cheree Tehuis vir Bejaardes
are two Remarkable Souls,
André & Engela
Whose Love and Dedication Breathe Life into Every Corner of the Cheree Homes.
Hulle is die hartklop van Cheree, en hulle gee hul tyd, sorg en opregte liefde aan elke inwoner, elke oomblik, elke dag.
Van die begin af het hulle veel meer as net hul plig gedoen. Hulle is teenwoordig, prakties betrokke, en vol passie om seker te maak dat elke inwoner soos familie behandel word — met respek, waardigheid en warmte.
Hulle toewyding gaan veel verder as verantwoordelikheid — dit is ‘n lewensmissie om ‘n plek van veiligheid, warmte en vreugde te skep. Geen behoefte word misgekyk nie, geen stem word geïgnoreer nie, en geen hart word ooit verwaarloos nie.
Die Eienaars is nie net Bestuurders nie
The Owners are not just Leaders
They are the heartbeat of Cheree, pouring their energy, compassion, and care into each day, each resident, and each moment.
From the very beginning, they have been more than just managers. They are present, hands-on, and deeply involved, ensuring that every person in their care is treated like family — with dignity, respect, and unconditional love.
Their commitment goes beyond responsibility — it's a deeply personal mission to create a home filled with kindness, safety, and joy. They go out of their way to make sure no need goes unnoticed, no voice unheard, and no heart unloved.






André & Engela bestuur nie net van ‘n afstand nie — hulle leef dit saam met ons. Of dit nou is om te help met ‘n eenvoudige behoefte, om ‘n sagte woord van troos te gee, saam te lag oor ‘n koppie tee, of saam te dans tydens ‘n verjaarsdag — hulle is daar, elke dag, met liefde.
Hulle Daag Op — Elke Dag.
Hulle Lei met Omgee.
Hulle Dien met hul Harte.
André & Engela don’t just oversee the day-to-day — they are part of it. Whether it's helping with the smallest needs, comforting a resident, chatting over a cup of tea, or dancing at a birthday celebration, they give not only their time but their hearts.
They Show Up — Every Single Day.
They Lead with Warmth.
They Serve with Love.
Danksy André & Engela se Onvermoeide Liefde en Sorg is Cheree Huise nie net Versorgingstehuise nie — dit is ‘n Ware Tuiste. ‘n Stil Toevlug. ‘n Familie.
Om vir André & Engela te Ken, is om Cheree se Hart te Voel Klop — Sterk, Liefdevol en Altyd Daar.
Thanks to André & Engela's Tireless Efforts, Cheree Homes are not Just Care Facilities — it’s a Place of Belonging. A Sanctuary. A True Home.
To Know André & Engela is to Feel the Heart of Cheree. And for Every Resident, that Heart Beats Strong with Love.




From a young age, Cheree has stood alongside her mother, Engela — and today, at just 17 years old, she is a cherished part of the Cheree Homes family. With a heart full of love, she bakes cookies, delivers care parcels, and brings joy through her radiant smile, warm conversations, and a comforting hug for every Grandma and Grandpa she meets. Her presence is a beautiful reminder that kindness knows no age.
Cheree - Where Love Lives and Care Comes Naturally
Reeds van kleins af is Cheree aan die sy van haar mamma, Engela, en vandag – op 17-jarige ouderdom – is sy ’n waardevolle deel van die Cheree Tehuise-familie. Met liefdevolle toewyding bak sy koekies, lewer sy pakkies af, en bring sy vreugde met haar stralende glimlag, geselsies en ’n warm drukkie vir 'n Ouma en Oupa. Haar teenwoordigheid is ’n stille bewys dat omgee geen ouderdom ken nie.
